Duties/Pligte
Job Requirements/Pos Vereistes
Position 1 (Senior Lecturer/Lecturer)
Position 2 (Junior Lecturer)
[Daar is twee poste beskibaar: Senior Lektor/ Lektor en Junior Lektor]
Posisie 1: Senior Lektor/Lektor
Posisie 2: Junior Lektor
Recommendation/Aanbeveling
- Performing research in die field of industrial machinery, mechanical design and / or systems engineering.
- Teaching at undergraduate and postgraduate levels in the areas of mechanical design, systems engineering and machine dynamics.
Doen navorsing in die veld van industriële masjinerie, meganiese ontwerp en / of stelselingenieurswese.- Gee voorgraadse en nagraadse onderrig in die areas van masjienontwerp, stelselsingenieurswese en masjien-dinamika.
Job Requirements/Pos Vereistes
[There are two positions available: Senior Lecturer/Lecturer and Junior Lecturer]
Position 1 (Senior Lecturer/Lecturer)
- Senior Lecturer: A relevant doctoral degree, plus at least three years' applicable practical, teaching and/or research experience, OR an applicable master's degree in engineering with at least
For Lecturer: A relevant master's degree, plus at least three years' applicable practical, teaching and/or research experience, OR an applicable doctoral degree.- An ECSA accredited BEng or BSc(Eng) degree in mechanical engineering, or an equivalent qualification recognised by ECSA for registration as professional engineer.
- Sound communication and teaching skills.
- Proficiency in English with the ability to function effectively in a multi-lingual environment.
- Good interpersonal and organisational skills.
Position 2 (Junior Lecturer)
- An ECSA accredited BEng or BSc(Eng) degree in mechanical engineering, or an equivalent qualification recognised by ECSA for registration as professional engineer.
- A relevant master's degree.
- Sound communication and teaching skills.
- Proficiency in English with the ability to function effectively in a multi-lingual environment.
- Good interpersonal and organisational skills.
[Daar is twee poste beskibaar: Senior Lektor/ Lektor en Junior Lektor]
Posisie 1: Senior Lektor/Lektor
- Senior Lektor: 'n Toepaslike doktorsgraad, plus minstens drie jaar toepaslike praktyk-, onderrig- en/of navorsingservaring, OF 'n toepaslike meestersgraad in ingenieurswese met minstens agt
Lektor: 'n Toepaslike meestersgraad, plus minstens drie jaar toepaslike praktyk-, onderrig- en/of navorsingservaring, OF 'n toepaslike doktorsgraad.- 'n ECSA-geakkrediteerde BIng of BSc(Ing) in meganiese ingenieurswese of gelykwaardig vir registrasie as professionele ingenieur.
- Goeie kommunikasie- en onderrigvaardighede.
- Vaardigheid in die gebruik van Engels, tesame met die vermoë om effektief in 'n veeltalige omgewing te funksioneer.
- Goeie interpersoonlike en organisatoriese vaardighede.
Posisie 2: Junior Lektor
- 'n ECSA-geakkrediteerde BIng of BSc(Ing) in meganiese ingenieurswese of gelykwaardig.
- 'n Toepaslike meestersgraad.
- Goeie kommunikasie- en onderrigvaardighede.
- Vaardigheid in die gebruik van Engels, tesame met die vermoë om effektief in 'n veeltalige omgewing te funksioneer.
- Goeie interpersoonlike en organisatoriese vaardighede.
Recommendation/Aanbeveling
- A proven record of experience as engineer in the field of industrial machinery, mechanical design and / or systems engineering.
- An established research record in the field of industrial machinery, mechanical design and / or systems engineering and fundraising in these areas.
- A relevant doctoral degree, a current registration in a PhD programme in mechanical engineering, or a willingness to start a doctoral degree study (part-time) within the first year of employment,
PrEng registration.
- Bewese ervaring as ingenieur in die veld van industriële masjinerie, meganiese ontwerp en / of stelselingenieruswese.
- 'n Gevestigde navorsingsrekord in die veld van industriële masjinerie, meganiese ontwerp en / of stelselingenieurswese, met fondswerwing in hierdie areas.
- `n Toepaslike doktorsgraad, of huidige registrasie in 'n PhD-program in meganiese ingenieurswese, of bereidwilligheid om doktorsgraadstudie te begin (deeltyds) binne die eerste jaar na
PrIng registrasie.