POSBESKRYWING: SWEISER - METAALWERKER
Ons is op soek na talentvolle individue om 'n span te versterk deur die vervaardiging van top kwaliteit myntoerusting. As jy passie het vir metaalwerk en die uitdagings van die nywerheid, dan is hierdie geleentheid vir jou!
Betaling: Markverwant
️ Pospligte & sleutel werksaamhede:
- Vervaardiging van myntoerusting
- Sweiswerk
- Buigwerk
- Operateur van CNC plasma-snyer
- Draaibankwerk
- ️ Kritiese vereistes:
- MIG-Sweiswerk
- TIG-Sweiswerk
- Boog sweiswerk (Arc / stick)
- Laser sweiswerk
- Tekeninge lees en interpreteer
Voordelige Kwalifikasies en vermoëns:
- Beskik oor ‘n Motorfiets-bestuurslisensie
️ Werksduur:
- Vaste werksweek, stabiliteit en volhoubaar!
Kom deel is van ‘n dinamiese en groeiende span waar jou vaardighede en harde werk opreg waardeer word.
Registreer hier vandag en maak jou toekoms skerper en sterker!
LW - Moenie registreer deur WhatsApp of E-pos nie. Slegs aansoeke op ons sisteem word aanvaar.
Besoek gerus ons webwerf vir verdere navrae of algemene inligting - www.ligpos.net
-
JOB DESCRIPTION: WELDER - METALWORKER
We are looking for talented individuals to strengthen our team by manufacturing high-quality coin minting equipment. If you have a passion for metalwork and the challenges of the industry, this opportunity is for you!
Payment: Market-related
️ Job duties & key responsibilities:
- Manufacturing of coin minting equipment
- Welding work
- Bending work
- Operator of CNC plasma cutter
- Lathe work
- ️ Critical requirements:
- MIG welding
- TIG welding
- Arc (stick) welding
- Laser welding
- Reading and interpreting drawings
Preferred qualifications and skills:
- Possession of a motorcycle license
️ Work schedule:
- Fixed workweek, stability, and sustainability!
Join a dynamic and growing team where your skills and hard work are truly valued.
Register today to make your future sharper and stronger!
LW - Do not register via WhatsApp or email. Only applications through our system will be accepted.
Feel free to visit our website for further inquiries or general information — www.ligpos.net